VALIANT SWART @ Stellenbrau

14 November 2017

Skop Desember reg af! 

Kom geniet 'n aand onder die sterre met musiek, lekker kos en yskoue bier. Valiant Swart kom terug brouery toe om hierdie aand onvergeetlik te maak. 

Kaartjies hier: http://ow.ly/2cWZ100QTO7

Volwassenes @ R85 – sluit een gratis Stellenbrau in.
Kinders 12 – 17 jaar @ R50
Kinders onder 12 is gratis 

Slegs verversings wat aangekoop word by die geleentheid word toegelaat. Daar is ‘n groot verskeidenheid beskikbaar vir almal se smaak. 

Sien julle 1 Desember!

recipes

Pair our Craven Craft Lager with Prawn, Red Pepper and Butternut Skewers, served with a Sweet Chili Sauce.
read more >

featured

This is where we feature our special deals and promote partners who stock our awesome brews!
read more >

Newsletter