Bierpraat, bier en kos proe en meer

'n Interaktiewe toer wat aangebied word deur ons hoofbrouer Stephen de Jager.

Die toer word gevolg deur n bier en kos proe ervaring aangebied deur chef Beau du Toit van The Goose Roasters met die 4 variante van Stellenbrau biere.

Die ervaring word afgesluit met die Stellenbrau verhaal, vertel deur eienaar en stigter Deon Engelbrecht.

Theuns Stofberg stel ook sy boek bekend, Stories van die kantlyn, gevolg deur n vraag en antwoord sessie.

Kaartjies beskikbaar op www.ticketweb.co.za en vooraf by die brouery teen R150 per persoon.

8 Maart om 19:00

11 Maart om 13:00

Waar: Stellenbrau Brouery

recipes

Pair our Craven Craft Lager with Prawn, Red Pepper and Butternut Skewers, served with a Sweet Chili Sauce.
read more >

featured

This is where we feature our special deals and promote partners who stock our awesome brews!
read more >

Newsletter