Gerald Clark & Valiant Swart

09 March 2017

Kom geniet 'n aand saam met ons met musiek deur Gerald Clark en Valiant Swart.

Kaartjies beskikbaar op www.webticket.co.za en vooraf by die brouery teen R120 en R140 by die deur.

9 Maart 2017 by die Stellenbrau brouery

19:00 Gerald Clark

20:00 Valiant Swart

Sien julle daar!

recipes

Pair our Craven Craft Lager with Prawn, Red Pepper and Butternut Skewers, served with a Sweet Chili Sauce.
read more >

featured

This is where we feature our special deals and promote partners who stock our awesome brews!
read more >

Newsletter